Skakel gerus in by ons Youtube kanaal om ons preke en ook ons Sondagskool te kan volg. U kan ons Sondagskool Gemeenteboek in elektroniese formaat aflaai en saam met ons daar deur werk.
Skakel in op ons Youtube kanaal deur die onderste skakel te klik.
