‘n Godsvolk
Let asseblief op die beklemtoning dat nêrens in die studie ons volk die God se volk verklaar word nie. Ons kan dit nooit wees nie, want Sy volk is oor die wêreld oor alle volke, tale en nasies versprei.
Wanneer gesê word dat ons ‘n gelofte afgelê het om ‘n Godsvolk te wees, is die betekenis tog duidelik dat ons daardeur ‘n sigbare gedeelte van God se onsigbare volk oor die wêreld heen geword het of dan ten minste beloof het om te word. Dit stel ons geensinds hoër aan as enige ander gelowige, ook in hierdie land nie, maar verhoog ons verantwoordelikheid voor Hom omdat ons nie net as individuele gelowiges aan Hom trou beloof het nie, maar ook gesamentlik.
Vergewis u asseblief oor die feit deur die dokument te lees.

Daar is nie meer waardes in die gemeenskappe van die wittes nie dit sien en beleef ek elke dag en is baie hartseer om dit te sien, as n dame wat se hele lewe basies in skerwe le na 2010, my hele lewe in mekaar getuimel het glo ek daar is n antwoord op al hierdie dinge en bid ek elke dag vir ons volk en veral die jeug(16jaarige) dogter en vra “God” om die mensdom met hulle ‘ Aaklige’ SONDES OM TE VERGEWE EN SE DAT ‘GOD”‘HULLE WEET NIE WAT HULLE DOEN NIE”. Daarom gaan ek elke dag voor my ‘god” en weet dat hy die antwoorde op alles is, en sal wees en as die boere volk nie baie vinnig ons sienswyse en manier van dinge doen en se gaan verander nie, daar vir ons nog gtoter swaar voorle, want ‘MENSE” leef vir alles wat verkeerd is en het heeltemal vergeet waarvoor ons moet lewe.
Maar vir eers gaan ek groet( LEEF VIR GOD EN GOD ALLEEN EN HY SAL JOU NOOIT VERLAAT NIE,VRA ELKE BESLUIT OF DIT SY TOESTEMMING WEG DRA, EN SE MEER DANKIE NIE NET KLAE NIE!)
Dankie
Petra
I do not think that I am the one with the brains here, but the onus is on all minesters to bring back to the truth and that is all I want to do. Thank u.
You coldun’t pay me to ignore these posts!
WynandEk ordresknyf dit wat jy in jou verklaring skryf ten volle. Ek bely my geloof op presies dieselfde manier en met dieselfde oortuiging en hoop dat hierdie belydenis op die vooraand van die Alg Sinode ook in die sinode ingedra sal word.Edward ArcherPredikant Calvinia-Hantam