Volkshervorming
Die term Volkshervorming
Die term is afgelei uit die boek Nehemia. Nehemia moes letterlik sy volk hervorm terug na God se weë en gehoorsaamheid aan Hom.
Die volk waarvan ek en waarskynlik u deel is, het sy voortbestaan grootliks aan die gelofte van Bloedrivier te danke. ‘n Mens sou daarom van ‘n Geloftevolk kan praat. Hierdie volk wat daar per gelofte aan God belowe het om vir Hom ‘n Godsvolk te wees, ‘n Godshuishouding, moet weer tot daardie eenheid in geloof en belydenis hervorm word vanwaar dit tans aan vlarde lê.
Vandaar die term.

Heil Dr Gideon!
U is so reg. Maar daar is seker meer om te lees as die twee kort stukkies? Asseblief …
Baie groete en sterkte!
Baie dankie. Die gedagte is dat u eers die dokument self lees wat op die bladsy Volkshervorming is, klik op die skakel en laai dan die hele dokument af, daarna sal u waarskynlik weer kommentaar hê. Groete
Suepoirr thinking demonstrated above. Thanks!
Wow Nils, waaorm wist ik hier nog niet van?Mooi, geraakt door je woorden.X Ellis
I just hope wheover writes these keeps writing more!