Comments for Volkshervorming

Comment on Voldoen ons kerke nog aan die vereistes van ware kerk? by Max
Wie een kamer veraalt zal, al is het na zoeken en lopen door lange gangen, een nieuwe kamer vinden en betreden. Al dan niet door een open deur.Mooi geschreven en vooral ook, mooie website!

Comment on ‘n Godsvolk by Sabrina
WynandEk ordresknyf dit wat jy in jou verklaring skryf ten volle.  Ek bely my geloof op presies dieselfde manier en met dieselfde oortuiging en hoop dat hierdie belydenis op die vooraand van die Alg Sinode ook in die sinode ingedra sal word.Edward ArcherPredikant Calvinia-Hantam

Comment on Voldoen ons kerke nog aan die vereistes van ware kerk? by Mariana
Ja, ons Here leef en Hy praat met ons deur sy Woord! Sy Gees maak dit lweend.

Comment on Voldoen ons kerke nog aan die vereistes van ware kerk? by Rismaya
Ons moet oppas om nie Galasiërs 3:28 te vrrdeaai om polities korrek te wees nie. Die ou vertaling sê DAAR (in die hemel) is nie meer Jood of Griek nie. Die nuwe vertaling en die liberaliste sê HIER (op die aarde) is nie meer Jood of Griek nie

Comment on Voldoen ons kerke nog aan die vereistes van ware kerk? by Mohamed
We weensn jullie Gods Rijke Zegen en sterkte toe bij jullie ‘nieuwe levensverandering’.Dit roept bij mij mooie herinneringen op uit mijn jeugd toen ik in 1966 samen met Vera bij OM was.(De eerste OM-conferentie in Europa).  Maar in het bijzonder omdat ik toen 2 maanden bij een OM-team in ITALIË was.  (samen met Lesly Message, die toen alleen nog maar Engels sprak).Groetjes ook van Vera.

Comment on Volkshervorming by Thomas
Wow Nils, waaorm wist ik hier nog niet van?Mooi, geraakt door je woorden.X Ellis

Comment on Voldoen ons kerke nog aan die vereistes van ware kerk? by admin
Thank You

Comment on Voldoen ons kerke nog aan die vereistes van ware kerk? by Georgette Busta
I just want to mention I am all new to blogging and actually savored this web blog. Most likely I’m want to bookmark your blog . You really come with excellent articles and reviews. Kudos for sharing with us your website page.

Comment on Voldoen ons kerke nog aan die vereistes van ware kerk? by Yolandé
Al hierdie afwykings van God se Woord in kerke en mense en in ons volk se lewens is slegs simptome van die afwesigheid van wedergeboorte en ‘n groeiende intieme verhouding met God!

Slegs wanneer jy tot bekering gekom het en jou nuwe lewe begin, hunker jy meer na God se Waarheid en streef jy na heiligmaking.  Ek verwys na die bekering wat Jesus in Johannes 3 vir Nikodeumus verduidelik – NIE geloofsbelydenis met sondagskoolgraduasie NIE en ook nie mensgemaakte metodes of kitsoplossings nie!

Slegs dan WIL jy, uit dankbaarheid, God gehoorsaam. Dan raak dit vir jou ook moontlik om Hom in alles en Sy gebooie en instruksies te gehoorsaam deur die krag van God se Gees in jou.  Om dit uit jou vlees te doen is onmoontlik!

Die vrugte van die Gees is ook net teenwoordig in Geesvervulde kinders van God – dis nie iets wat jy in jou vlees kan regkry nie – inelkgeval nie vir baie lank nie. Vrugte van die vlees is wel teenwoordig in onbekeerdes.

Maar wedergeboorte word nie gepreek nie.  Dat God se genade alles bedek is wel ‘n leuen wat graag gepreek word – dis die groen lig vir Afrikaners om te doen wat hulle wil en sonde nie as sonde te sien nie.  Lees Judas:2-7!

Kerk is bloot ‘n tradisie en God deel van ‘n kultuur vir die meeste Afrikaners.  Hierdie kerke laat ook nie ruimte vir getuienisse van bekeerdes nie.  So die Almag en Krag van Jesus se kruisiging is vir die meerderheid volksvreemd!

Die dat daar so baie in ons volk is wat hulleself Christene noem, maar so min wat OPREGTE VOLGERS VAN CHRISTUS IS!!!

Comment on Wat het van die Tug geword? by admin
Thank You!